Pages

Thursday, July 8, 2010

Pitts PU 3de laag

Die tweede laag gaas tape is opgesit om sterkte te gee aan die hout blokkie aan die onderkant waar landing gear moet vaskom.Die agterkant van die fuse waar die 3de laag op is, een laag PU, tweede gaas en PU en nou 3de weer net PU

En sommer net n lusmakertjie, 13x4 prop (lyk goed)


0 comments: