Pages

Sunday, July 4, 2010

Pitss PU


Gaas tape geplak men met PU bedek. Baie skuurwerk wat weer voorlĂȘ. Gaas is amper n bietjie dik en dit sukkel om om hoeke te plak. Die PU wat ek gebuik raak droog binne 10 min so deur net aan te hou om die hoeke plat te druk raak die PU so taai dat die gaas later in plek bly.

0 comments: