Pages

Monday, June 28, 2010

Pitts




Gat in fuse gesny van die fire wall (self ook n gat in) tot waar die cockpit gaan wees. Een vir al die elektroniese apperaat wat in die fuse moet kom en twee om lugvloei deur fuse te kry om elektronika koel te hou

0 comments: