Pages

Saturday, June 26, 2010

Pitts


Hier is hoe Pitts nou lyk. Firewall is in en die ekstra support om krag na agter te versprei. Op die onderste foto kan die plankie wat die vlerk vashou asook die een agter waar die vlerk vasgeskroef gaan word beter gesien word.

0 comments: